NG Kerk
Contact
info@nieubethesda.co.za
or Phone 049 8411 401 / 082 579 1039
Ned. Geref. Kerk
Gestig in 1878 en word tans bedien deur 'n leraar van die Graaff-Reinet Groot Kerk gemeente. Huidiglik is daar slegs 55 belydende lidmate.
Dienste word elke Sondag oggend gehou.
Dienstye: 09h00 - Okt. - Maart
09h30 - Mei - Sept.
Geskiedenis van die kerk 1905 - 2005
Home